
Bellatrix Koshuis
Aktiwiteite
Kultuur
|
Wanneer dit by kultuur kom, geniet ons meisies elke oomblik daarvan. Dit gee ons die geleentheid om mekaar beter te leer ken en ook om so bietjie ‘n breuk van die akademie te vat. In 2010 was ons algeheel sewende met Enkelsêr en ons het ‘n algehele sewende plek met Bingle sêr in 2009 saam ons sleepkoshuis behaal. Tydens vanjaar 2010 se Bingle sêr met ons nuwe sleep (Patria Manskoshuis) het ons ‘n algehele sesde plek gekry. |
|
|
Lys van kultuuraktiwiteite:
|
|
|
|
Die foto links en die foto bo is albei fotos van waar die meisie sêr sing en gereed is vir hul vertoning. |
|
Die foto aan die regter kant is die Canvas kilder wat gewen het. |
|
|
|
Die foto links is ‘n voorbeeld van koshuitoneel |


