
Bellatrix Dameskoshuis
Prestasies
Akademie:
1ste Plek in die Akademiese
Interkoshuiskompetisie vir die eksamen Junie\Julie 2012
Prof Rikus Fick Wisseltrofee vir
Beste Akademiese Dorpskoshuis 2012
Vele Bellatrix Dames is ook trotse lede van Golden Key
Bellatrix is ook verteenwoordighend
op verskeie fakulteite se Akademiese Rade
JOOL:
Pot & Pons 9de (2012)
Popkoppe Algeheel 4de Plek 2013
Algehele Vlotbou 4de Plek 2013
AKSA:
6de Wellnessday 2013
Kultuur:
2de Eerstejaarskonsert 2012
2de Sleep Toneel 2012
5de Enkel Toneel 2012
Eerstejaarskonsert 2013 (Top 3 Kategorie wenners)
7de Dames Debat 2013
SJGD:
Blikkieskosdag 2012: Stalletjie 2de Plek
3de Dames SJGD 2012
6de Algeheel SJGD 2012


