Printer-friendly version
Druk
Share this
 

Akademiese Ontwikkeling en Ondersteuning

Welkom

Welkom op die webwerf van Akademiese Ontwikkeling en Ondersteuning (AOO). Ons nooi jou uit om hierdie webwerf ten volle te benut as ’n kommunikasieplatform om relevante inligting te bekom oor hoe die AOO akademiese personeel en studente met alle aspekte van onderrig en leer kan ondersteun en ontwikkel.