|
Fisiologie
'n Groot verskeidenheid beroepe vereis kennis van Fisiologie. Dit is omdat Fisiologie 'n basiese mediese wetenskapsvak is en daarom sal Fisiologie 'n belangrike rol speel as in enige mediese/paramediese studierigting, waaronder farmasie, verpleegkunde, biokinetika, (medies en fisioterapie wat by ander universiteite verder studeer kan word). Fisiologie kan ook in kombinasie met ander vakke, soos bv. biochemie, psigologie of dierkunde geneem word.
Oral waar "die mens" betrokke is, is hierdie kennis van belang. Enkele voorbeelde van werkgewers in Suid-Afrika is:
|
• |
Institute en navorsingseenhede van die Mediese Navorsingsraad |
|
• |
Institute en departemente van mediese skole wat navorsing doen |
|
• |
Die navorsingslaboratoria van farmaseutiese maatskappye of patoloë |
|
• |
Sekondêre skole as onderwyser |
|
• |
Technikons en universiteite (dosent en/of navorser) |
|
• |
Die laboratoria van die Departement van Gesondheid in verskeie stede en dorpe |
|
• |
Die Nasionale Sentrum vir Bedryfsgesondheid |
|
• |
Die Instituut vir Mannekragstudie en Ergonomie |
|
• |
Die Instituut vir Lugvaart-geneeskunde |
|
• |
Die landbounavorsingsinstitute en -kolleges vir veeartsenykunde en veekundige navorsing |
|
• |
Die myn-industrie |
|
• |
Die navorsingslaboratoria vir beroepshigiëne |
|
• |
WNNR se laboratorium vir mynboutegnologie (Beroepshigiëne). |
|
• |
Selfgeëmplojeer as bedryfshigiënis |
Voeding:
|
• |
Privaat praktiserende dieetkundige |
|
• |
Voedingkundige |
|
• |
Institute en navorsingseenhede van die Mediese Navorsingsraad |
|
• |
Institute en departemente van mediese skole wat voedingnavorsing doen |
|
• |
Die navorsingslaboratoria in die voedselbedryf |
|
• |
Universiteite as dosent en/of navorser |
|
• |
Departement van Gesondheid in verskeie stede en dorpe |
 |
|
• |
Voedseldiensbestuur |
|
• |
Privaathospitale |
|
• |
Gimnasiums |
|
• |
Farmaseutiese verteenwoordiger |
|
• |
Mediadienste |
|
• |
Gemeenskapsprojekte |
|
• |
Projekbestuurder by nie-regerings organisasies |
Verbruikerswetenskappe:
Vir die nuwe generasie Verbruikerswetenskaplike bestaan die volgende beroepsmoontlikhede: Nuwe beroepe:
|
Nuwe beroepe: |
 |
|
• |
Verbruikerskonsultant |
|
• |
Verbruikersopvoeder |
|
• |
Verbruikersnavorser |
|
• |
Kapasiteitsbouer |
|
|
|
|
Professionele beroepe in Interieur en Behuising: |
|
• |
Binneontwerper en -versierder |
|
• |
Binneontwerpkleinhandelbestuurder en -aankoper |
|
• |
Behuisingskonsultant, - ontwikkelaar |
|
• |
Entrepreneur: bv Vaardigheidskursusse |
|
• |
Handelsware voorsteller |
|
|
|
Professionele beroepe in Kleding en Tekstiele: |
|
• |
Modeaankoper en -bemarker |
|
• |
Kwaliteits- en produkbestuurder |
|
• |
Ontwerp aankoper / beplanner |
|
|
|
Professionele beroepe in Voedsel: |
|
• |
Kwaliteitsbestuurder |
|
• |
Produkpromosie en -bemarker |
|
• |
Voedselprodukontwikkelaar |
|
• |
Entrepreneur: bv Gasvryheidsbedryf |
|
• |
Gasvryheidsbedryf |
|
• |
Ontwikkelings bestuurder |
|
• |
Kliente ontwikkelings konsultant |
Vir meer inligting, kontak die loopbaansentrum.
|