Printer-friendly version
Druk
Share this
 

FAKULTEIT GESONDHEIDSWETENSKAPPE
Skool vir Psigososiale Gedragswetenskappe

Kwalifikasies 

Hartlik welkom alle voornemende studente . . .

Op hierdie webblad sal jy 'n bondige uiteensetting van die voorgraadse kwalifikasies wat deur die Skool vir Psigososiale Gedragswetenskappe aangebied word, vind. Die Skool het twee vakgroepe, naamlik Sielkunde en Maatskaplike Werk.

 


Sielkunde (Psigologie):    
Informasie en Downloads: Kontak:
- Voorgraadse brosjure
- Voorgraadse Jaarboek
- Toelating, Aansoeke, Gelde
Jill Kuhn
Tel: +27(0)18 299 1733
E-pos

Maatskaplike Werk:    
Informasie & Downloads: Kontak:
- Keuringsbeleid
- Voorgraadse brosjure
- Voorgraadse Jaarboek
- Toelating, Aansoeke, Gelde
Marietjie du Toit
Tel: +27(0)18 299 1676
E-pos

Skool vir Psigososiale
Gedrags- wetenskappe
EERSTE BACCALAUREUSGRAAD
Kwalifikasie
Program en kode
Kurrikulum en kode
Metode van aflewering
NKR- vlak
Baccalaureus Artium (BA)
Psigologie en Afrikaans en Nederlands:
Psigologie en Afrikaans en Nederlands:
Voltyds
7
100 169 
G301P 
Baccalaureus Artium (BA)
Psigologie en Arbeids-verhoudinge:
Psigologie en Arbeids-verhoudinge:
Voltyds
7
100 170 
 
G301P 
Baccalaureus Artium (BA)
Psigologie en Engels:
Psigologie en Engels:
Voltyds
7
100 171 
G301P 
Baccalaureus Artium (BA)
Psigologie en Geografie en Omgewingstudie:
Psigologie en Geografie en Omgewingstudie:
Voltyds
7
 
100 172 
G301P 
Baccalaureus Artium (BA)
Psigologie en Setswana:
Psigologie en Setswana:
Voltyds
7
100 173 
G301P 
Baccalaureus Artium (BA)
Psigologie en Sosiologie:
Psigologie en Sosiologie:
Voltyds
7
100 174 
G301P 
Baccalaureus Artium (BA)
Psigologie en Toerismebestuur:
Psigologie en Toerismebestuur:
Voltyds
7
100 175 
G301P 
Baccalaureus Scientiae (BSc)
Biologiese Wetenskappe:
Psigologie en Rekenaar- en Inligtingstelsels:
Voltyds
7
200 112 
G305P 
Baccalaureus Scientiae (BSc)
Biologiese Wetenskappe:
Psigologie en Wiskunde:
Voltyds
7
 
200 112 
G306P 
Baccalaureus Scientiae (BSc)
Psigologie en Voeding:
Psigologie en Voeding:
Voltyds
7
200 189 
G301P 
Baccalaureus in Maatskaplike Werk (BMW)
 
Maatskaplike Werk:
Voltyds
8
111 101 
G402P 
. . . Terug na bo