2018 konferensie oor geneesmiddelveiligheid in Afrika

NWU Gebeurtenisse

Gebeurtenistitel: 
2018 konferensie oor geneesmiddelveiligheid in Afrika
Datum: 
Dinsdag, 20 November 2018 - 8:45am to Donderdag, 22 November 2018 - 5:00pm
Plek: 
NWU Potchefstroom Campus, Building G16 & G20
Beskrywing: 

Die DST/NWU Prekliniese Geneesmiddelontwikkelingsplatform, ondersteun deur die Noordwes-Universiteit, die Departement van Wetenskap en Tegnologie en die Nasionale Navorsingstigting, nooi u uit na die 2018 konferensie oor geneesmiddelveiligheid in Afrika. Die fokus van lesings en besprekings sal vier hoofonderwerpe dek: veiligheidsfarmakologie, toksikologie, veiligheid van kliniese geneesmiddels, en presisiemedisyne. Gesprekke sal insluit bydraes van wetenskaplikes, vervaardigers, verspreiders en reguleerders wat by studies oor geneesmiddelveiligheid betrokke is, en die onderwerpe sal wedersydse vordering sowel as nuwe uitdagings behels.

Enige individu in die akademiese of sakeomgewing wat in die ontwikkeling van medisyne belangstel, sal by hierdie konferensie baat vind, veral:

Ontwikkelaars van medisyne en geneesmiddelverbindings | projekbestuurders van kliniese en prekliniese studies | regulatoriese agentskappe | biomediese en farmaseutiese navorsers | genetici en molekulêre bioloë | farmaseutiese maatskappye 

Koste

Volle konferensie | R4 650 of per dag | R1 550

Afslag beskikbaar vir NWU-personeel en ‑studente wat by enige instelling geregistreer is.

Verder besonderhede hier beskikbaar

Kontakbesonderhede: 

Rig navrae aan Prof Anne Grobler:

E-pos   | anne.grobler@nwu.ac.za of info@drugsafetyafrica.com

Tel       | (018) 299 4467

Cell     | 082 829 3056 or 083 286 3799