Printer-friendly version
Print
Share this
 

FACULTY OF HEALTH SCIENCES
Institute for Biokinetics

Message from the Head 

director Warm welkom by die Instituut vir Biokinetika, die tuiste van lewe deur beweging in die Noordwes. Die plek waar individue belangrik is, en waar kundiges op gespesialiseerde wetenskaplike wyse na jou fisieke welstand omsien. Kom beleef die professionele diens van ons bekwame praktisyns tot voordeel van jou eie optimale vermoëns.

Hoof van die Instituut vir Biokinetika
Prof CJ Wilders